Friday 21 October 2011

Bosbessie- of Kersieblatjang






















Vinnige bosbessie- of kersieblatjang:

Meng 24 bosbessies in sous, of ontpitte kersies in stroop, met 15 ml rooiwyn-asyn, 15 ml bruinsuiker en 15 ml van die stroop in die blik of bottel.


Bring tot kookpunt, na alles gesmelt het, en kook vinnig, vir ongeveer 5 minute om die sous te laat wegkook

Resep van Rene Wessels