Tuesday 20 September 2011

'n Klippie wurm vir jou tuin - Heeltemal onskadelik.


Woepies wurm in jou tuin................en hy sal nie jou plante opeet nie.  (ha-ha)
Hierdie oulike wurm maatjie kan jy sommer self aanmekaar slaan en dalk sommer meer as een van hulle in jou tuin sit. 
Net ‘n bietjie spesiale gom, ronde klippies, draad, ‘n tang en jou verbeelding is al wat jy benodig om hierdie oulike tuinvriende te maak.