Wednesday 14 September 2011

FRANSE SLAAISOUS
















Gooi die volgende bestanddele saam in 'n leë oliebottel:
2 Koppies olie
1 Koppie asyn (Skud die bottel totdat die mengsel wit word) en voeg dan
... verder by:
2 Teelepels Aromat
2 Teelepels Sout
3 Lepels Suiker
1 Teelepel Tiemie
2 Teelepels Droë Pietersielie
1 Teelepel Swart Peper
1 Knoffelhuisie fyn gesny

Skud die mengsel goed en plaas in die yskas. Hoe langer dit staan hoe
lekkerder word die sous en is heerlik oor mengelslaai.