Wednesday, 31 August 2011

Wasmasjiene se Aanpaksel

‎'n Rukkie terug het ons oor wasmasjiene se aanpaksel gepraat, hierdie raad het ek in 'n Idees Tydskrif gekry: Kry kalk-aanpaksels uit jou wasmasjien deur 'n koppie wit asyn in die waspoeier-vakkie te sit en die masjien leeg deur 'n volle warm siklus te laat loop.