Wednesday, 31 August 2011

Bevogtigende avokado-en-piesang-masker



30 ml avokado
30 ml piesang
10 ml heuning
...Paar druppels suurlemoensap

Meng bestanddele tot glad.
Wend masker vir 10 tot 20 minute aan.