Thursday 28 July 2011

SOUTHAPPIES



















6 hard gekookte eiers fyn gedruk
250ml gerasperde kaas
10ml aangemaakte mostert
15ml worcestersous
30ml mayonnaise
15ml tamatiesous
15ml bladjang
Sout en peper
Room, styf geklop
Biltong, gerasper

Meng alles baie goed saam, buiten die room en biltong. Vul die doppies met die vulsel, skep styf geklopte room bo-op en strooi bietjie biltong bo-oor.