Friday 29 July 2011

HOENDERPASTEITJIES

















2 eetl botter
2 eetl meelblom
½ teel sout
1 kp hoenderaftreksel of melk
Knippie rooipeper
1 kp koue gaar hoendervleisblokkies

Smelt botter in kastrol, Roer meelblom in. Voeg vleissous by, gooi kruie by na smaak en kook goed deur. Gooi hoender by, kook 5 min. Vul doppies met mengsel. Kan net so bedien word of Strooi bietjie kaas bo-oor en sit doppies net voor opdien vir paar minute teen 180°C in die oond sodat die kaas kan smelt, bedien warm.