Friday 17 June 2011

WEEK 6 SPYSKAART EN RESEPTE

WEEK 6 - SPYSKAART

MAANDAG                           Provencal-style Yellowtail
DINSDAG                             Boontjiekerrie
WOENSDAG                        Varknek met pruimedante en appelsap
DONDERDAG                       Gevulde Tortillas
VRYDAG                              Baked mushroom and rocket risotto

WEEK 6 - RESEPTE


PROVENCAL-STYLE YELLOWTAIL – Serve 4


1 red Onion, finely sliced

800g side of Yellowtail

Juice and grated peel of 2 Oranges

¼ packet (10ml) each Dill and flat leaf Parsley, chopped

1 tsp (5ml) crushed Garlic and Ginger paste

1 tub (200g) smoked Olives

Olive oil for drizzling

Salt and milled Pepper

Preheat oven to 180°C.

Line an oven tray with a square of foil large enough to enclose fish.

Scatter half the onions into tray.  Place fish, skin side down, on top of onions.

Mix remaining ingredients together and pour over fish.  Season and cover in foil.

Bake for 15 – 20 minutes or until cooked through.

 

BOONTJIEKERRIE


Genoeg vir 6 mense

Benodig:

30ml olie
1 groot Ui, gekap
15ml knoffel, gekap
5ml gerasperde, vars Gemmer
6 –8 Hoenderporsies, vel verwyder
Sout en Peper na smaak
6 Aartappels, geskil en in kwarte gesny
15ml Kerriepoeier
5ml Borrie
5ml fyn Koljander
5ml fyn Komyn
5ml fyn Gemmer
2ml fyn Kaneel
5ml gekapte Orego
30ml bruin Suiker
15ml Appelkooskonfyt
2 blikkies (400g) gebakte boontjies in tamatiesous

Verhit die olie in ‘n groot pan of kastrol en roerbraai die ui, knoffel en gemmer daarin tot sag. 

Geur die hoender met sout en peper en braai in dieselfde pan tot alkante bruin.  Voeg die aartappels by.  Meng die res van die bestanddele en voeg by. 

Verlaag die hitte en laat stadig prut tot die hoender gaar en die aartapels sag is.  Voeg die gebakte bone by, verhit tot warm en sit dit voor op koeskoes.

VARKNEK MET PRUIMEDANTE EN APPELSAP  - Genoeg vir 4 mense

Benodig:

1 Varknek (sowat 800g)
15ml Olie
45ml Botter
1 Ui, fyn gekap
125ml Appelsap
25ml Druiweasyn
250ml Hoenderaftreksel
1 Lourierblaar
2 takkies Tiemie
250ml Room
16 Pruimedante, ontpit

Voorverhit die oond tot 180°C.

Sny enige vet en senings om die vleis af.  Verhit die olie en die helfte van die botter in ‘n braaipan en braai die varknek tot bruin regom.

Behou die vleissappe in die pan.

Skep die vleis uit en sit dit op ‘n draadrak in ‘n oondpan.  Giet 125ml kokwater onder in die oondpan en oondbraai die vleis 25 minute tot gaar.  Haal uit die oond en laat die vleis 10 minute op ‘n warm plek rus voor dit in 25mm dik diagonale skywe gesny word.

Maak intussen die sous:

Verhit weer die vleissappe in die braaipan en voeg die res van die botter by.  Voeg die ui by en braai oor lae hitte tot sag maar nie bruin nie.

Voeg die appelsap, druiweasyn, hoenderaftreksel, lourierblaar en tiemie by en bring tot kookpunt.

Verlaag die hitte en laat prut tot die vloeistof met die helfte verminder het.

Giet die sous deur ‘n fyn sif en maak die pan skoon.

Giet die deurgesygde sous in die skoon braaipan, voeg die room en pruimedante by en laat prut 8 minute of tot die sous verdik.

Sit dit voor met jong aartappeltjies en wortels

GEVULDE TORTILLAS


Genoeg vir 4 – 6 mense

Benodig:

6 sagte Meeltortillas
100ml Mayonnaise
305 Slaaiblare (optioneel)
250g baba-Tamaties, fyn gekap
Sout en vars gemaalde Swartpeper
6 Snye Kouevleis (ham, salami, ens)

Smeer elke tortilla met ‘n dun lagie mayonnaise en verdeel die slaaiblare tussen die tortillas. 

Besprinkel elkeen met die tamaties en geur met sout en peper. 

Verdeel die kouevlei tussen die tertillas en draai elkeen styf toe. 

Sny elke tortilla in die helfte en draai dit toe met waspapier. 

Sit voor….

BAKED MUSHROOM AND ROCKET RISOTTO


Serves 4


This risotto takes time to cook, but doesn’t need much stirring.  So you can hop in the bath while it cooks!

Olive oil, for frying
1 Onion, finely chopped
3 cloves Garlic, chopped
1 packet (250g) Mushrooms, sliced
1.5 cups (375ml) Risotto rice
½ packet (10g) Dried Mushrooms, soaked in a little hot water
½ cup (125ml) white Wine
5 cups (1.5l) Chicken stock
½ cup (125ml) Parmesan
1 packet (30g) Rocket, chopped

Preheat oven to 180°C.

Heat a glug of oil and fry onion until it begins to soften.  Add garlic and mushrooms and fry for 5 minutes.  Stir through rice, mushrooms (with soaking liquid) and wine and cook for another minute.  Pour over stock, stir, cover with foil and bake for 15 minutes.  Remove foil, stir and bake for 35 minutes.  Stir through rocket and parmesan and serve.

TIP:    Always use the soaking liquid from dried mushrooms, it’s pack with flavour.