Monday 20 June 2011

Wafel Resep


















Basiese wafel resep
(Uit Pineware wafelmaker boekie)

Bestandele:
2 eier gele (hou die witte eenkant)
315 ml melk
83 ml kookolie
3 tafellepels suiker
½ teelepel sout
375 ml koekmeel (gesif)
2 teelepels bakpoeier
2 eierwitte

Metode:
Meng eerste 5 bestandele goed.
Sit meel en bakpoeier by
Meng alles tot glad - moet nie te veel meng nie!
Vou geklopte eierwitte in