Die volgende handskoen patroon het ek by 'n vriendin (Analise Hartzer) gekry wat sy weer by haar vriendin (Susan van Wyk) gekry het.
Handskoene patroon: 20 Rye in dubbelrib [hoofkleur wol], 2 regs 2 aweregs, na rib, 4 rye in ander kleur wol, 8 rye in hoof kleur wol, 4 rye in ander kleur wol, 4 rye regs in hoofkleur wol en 5de ry brei j...y 10steke heg 6 steke af en brei 22 steke of 20 20 steke tot end, brei 22 of 20 steke tel weer 6 steke op en brei 10 steke, 4 rye in ander kleur, 8 rye in hoofkleur, 4 rye ander kleur en heg af. Werk naat toe en handskoen is klaar........ handskoen kom net tot by litte van vingers, maak nie vingers toe nie.
KAN OOK NET 1 KLEUR WOL GEBRUIK.