'n Oulike geskenk is om jou gunsteling resep se droë bestandele in 'n bottel te sit. Skryf die resep op die kaartjie wat jy aanheg en rond dit af met 'n strikkie of 'n mooi groot lint.
Jy benodig nie spesiale bottels nie. Gebruik 'n ou glas mayonaise bottel en sit dalk net 'n oulike lappie bo-oor die deksel om dit mooi en nog meer spesiaal te laat lyk.
Dit kan 'n resep vir scons of cupcakes of pannekoek - enigiets wees.
Hier is 'n idee waarvan ons hou (net reg vir die winter):
Mocha Cofee - Ingredients:
- 1 cup nonfat dry milk powder
- 3/4 cup sugar
- 2/3 cup powdered coffee creamer, non-dairy
- 1/2 cup cocoa powder, unsweetened
- 1/3 cup instant coffee
- 1/4 cup brown sugar, firmly packed
- 1 teaspoon ground cinnamon
- 1/4 teaspoon salt
- 1/4 teaspoon ground nutmeg
Preparation:
Press the coffee through a fine sieve; combine all ingredients in a small bowl until well-blended. Spoon into decorative jars; cover. Makes 3 1/2 cups.
Directions to include on a label or tag:
Place 1/4 cup Mocha Coffee mix in a mug. Add 3/4 cup boiling water and stir until dissolved. Garnish with whipped cream if desired.
Place 1/4 cup Mocha Coffee mix in a mug. Add 3/4 cup boiling water and stir until dissolved. Garnish with whipped cream if desired.