Thursday, 30 June 2011

Braai wenk - Roosmaryn

1)  Gebruik roosmaryn takkies (waarvan die blare afgestroop is) as stokkies vir jou sosaties.
2)  Gebruik roosmaryn takkies as kwas om die vleis te bedruip terwyl jy braai. 
3)  Roosmaryn takkies op die vuur hou die insekte weg en gee 'n aangename geur af.