Monday 30 May 2011

Windmeuletjies

















Roomyshorinkies
Versiersuiker (aangemaak)
Jelly Beans
Jellie Tots
Smarties
Wafer koekies in die helfte (lengte) gesny
Tandestokkies
Marie Koekies

Neem Marie koekie en smeer binnekant met versiersuiker. Vul horinkie met lekkers. Sit horinkie op Marie koekie vas. Neem 2 wafters (helftes) en kruis dit oor mekaar. Steek vas met 'n tandestokkie so 2cm van bokant van horinkie. Versier met 3 Jelly Tots in 'n ry onder wafers. Plak Jelly tots vas met versiersuiker.