Monday 16 May 2011

Maak jou eie kaassmeer

Vinnige kaassmeer

1 liter laevet melk (long life werk beter)
1kg gerasperde geprosesseerde kaas

Verhit melk en kaas in kastrol en roer heeltyd. Tot kookpunt bereik is en dit smeerkaas vorm aanneem.

Bottel en verkoel as afgekoel. Kan jou eie geure byvoeg soos fyn biltong en fyn spekstukkies ens