Tuesday, 24 May 2011

Rankplant idee

Kyk die oulike idee wat ons raakgeloop het.  As daar dalk erens in jou pa se garage of dalk in jou eie garage ou tuin gereedskap rondlê wat nie meer gebruik word nie, kan jy in 'n kits vir jou rankplant 'n struktuur maak sonder moeite.