Thursday 4 June 2020

Maak handewas seep met oorskiet badseep

Georgie Claassen se resep:

Rasper dit op
Gooi 10 koppies gerasperde seep in pot
Voeg 6 koppies water by
Voeg 1 botteltjie glisirien by


Kook vir 10 min en laat afkoel
Gooi in pompbotteltjie vir die badkamer wasbak

Heerlike tuisgemaakte hande was seep.