Thursday 4 June 2020

Fudge wat jy nie hoef te kook nie

Kampvuur Kuier se Fudge Resep


600g Beskuitjies, Fyngemaak
500g Versiersuiker
380g Karamelkondensmelk
500g Margarien, Gesmelt
10ml Vanielje

Metode:
Smeer Bakplaat Van 27x39cm.
Meng Krummels En Versiersuiker.
Klits Kondensmelk Tot Glad. Klits
Margarien En Vanielje By Tot Gemeng.
Voeg Bietjie Vir Bietjie By
Krummels En Druk Vas In Bakplaat.
Plaas In Koelkas Om Hard Te Word,
Sny In Blokkies En Bêre In Lugdigte Houer In Koelkas.
Lewer Sowat 60.