JoLinda Van Vuuren
☆Uie, green pepper en bacon stukkies gebraai en gebruik as vulsel saam met n lekker stuk Chedder kaas.
☆Jy kan bietjie geurige maalvleis gebruik.
☆'n blikkie tuna, gedreineer, bietjie kaas en fyn pietersielie
☆2 gaar Hoender borsies, fyn gesny, 5-6 sampioene fyn gesny, liggies gebraai saam met 1 klein fyngesnyde uitjie en bietjie knoffel.
VLEISPASTEITJIES MET 'N SLAPDEEG
• 3/4 k melk
• 1/2 k olie
• 2 eiers
• 1 k meel
• 3 t bakpoeier
• 1/4 sout
• 1 t aromat/braaivleisspeserye
1. Oond op 180°C.
2. Meng alles goed saam.
3. Skep 'n lepel beslag onder elke holte van 'n gesmeerde kolwyntjiepan.
4. Skep dan 'n lepel vulsel in en nog 'n lepel beslag bo-op.
5. Bak vir 15 minute tot ligbruin bo-op.
☆Die vulsel moet nie te souserig wees nie~dit is 'n slapdegie!!!.....