Thursday, 20 September 2018
Kerrieboontjies
Kerrieboontjies
1kg groenboontjies, mooi fyn gekerf
500g uie mooi fyn gesny
7.5ml sout
250ml suiker
25ml mielieblom
12.5ml suiker
30ml kerriepoeier
2.5ml mosterdpoeier
5ml borrie
125ml asyn
Kook die boontjies en uie met die sout tot amper sag
Meng die asyn en suiker (eerste twee by bestanddele) en gooi by die boontjies
Meng die res van die droe bestanddele met die 125ml asyn en gooi by die boontjies
Laat dit lekker stadig kook vir ongeveer 5min
Maak nou jou gesteriliseerde flesse vol met die kookende mengsel.
Verseel die bottels dadelik
hou die bottels vir so 5min op hul doppies staan.