Thursday, 20 September 2018

Hoender sous



Hoender sous
Genoeg vir min of meer 6 porsies
10ml tamatiesous
10ml Worcester sous
15ml blatjang van keuse
15ml olie
10ml Kerrie poeier
5ml mosterd poeier
25ml bruin suiker
10ml appelkoos konfyt
Sout na smaak
Meng al die bestanddele goed.
Gooi oor hoender.
Bak die hoender in oond by 180 grade celcius.
Of
Kook die hoender half gaar in die sous en braai gaar op kole