Thursday, 20 September 2018

Spaghetti pot




Spaghetti pot
1kg maalvleis
Sout na smaak
2 lieter Coke
2 x blikke tamatie puree. (410g blikke)
250g tot 500g spaghetti - na smaak
Braai die maalvleis in pot tot gaar
Gooi die res van die bestanddele by en Prut stadig tot alles gaar is.
Indien verkies gooi kaas bo-oor wanneer bedien.