Tuesday, 28 August 2018
Crunchies
Crunchies
230g botter (250ml)
1Eetlepel Goue Stroop (15ml)
2k Oats
1k Meel
1k Klapper
1k Bruin Suiker
1t Koeksoda (5ml)
Instruksies:
1. Voorverhit oond tot 180 grade C
2. In een bak meng die Meel, Oats en Klapper.
3. Smelt die botter en voeg stroop en suiker by.
4. Wanneer die botter begin borrel, voeg die koeksoda by en meng deur en verwyder van die hitte.
5. Voeg die botter mengels by die droë bestandele en meng alles saam.
6. Gebruik die agterkant van 'n metaal lepel, druk crunchie mengsel in gesmeerde bak. (30cm x 20cm soortgelyk - afhangende van hoe dik jou crunchies moet wees)
7. Bak vir 15 minute teen 180C, draai oond af na 160C en bak vir 'n verdere 10 minute tot goud bruin.
Sny in die pan terwyl dit nog warm is en dan laat ek dit afkoel.