Tuesday, 28 August 2018

Butternut Idee



Butternut Idee
...ons was 8 mense en daar het nog baie oorgebly
2 Groot Butternuts (afhangende hoeveel mense)
1 Pakkie Bruin Uie Sop
500 ml Melk of Room
1 Pakkie Bacon
1 Pakkie Mushrooms
1 Groot Ui
Sny butternut in skywe en plaas in bak
Braai ui, bacon en mushrooms saam en gooi oor die butternut
Gooi melk/room by die bruin uie sop en roer, gooi oor butternut en bacon mengsel
Bak tot sag teen 180 grade (45min tot 1 uur)
Gooi gerasperde kaas oor en bak vir so 5 minute of tot gesmelt