Wednesday 13 June 2018

Tannie Theron se Tenderised Steak



Tannie Theron se Tenderised Steak

Bestanddele

tenderised steak (hoeveelheid hang af van getal mense), in porsies gesny so groot soos jou handpalm...
sout, peper en ander speserye van jou keuse
koekmeel, in 'n plastieksak
kookolie, in 'n plat bord

Metode

Voeg die sout, peper en speserye oor die vleis.
Plaas die vleis die sakkie met die koekmeel, en skud goed tot die vleis bedek is met die meel.
Doop slegs die een kant van die steak in die bord met kookolie.
Plaas die vleis met die oliekant na bo in 'n oondbak.
Bak dit onbedek vir 30 - 45 minute teen 180 grade.

(RSG)