Wednesday 13 June 2018

Banting Burger



Banting Burger

Bestanddele

skaap- of beesvleis, grof gemaal...
speserye van jou keuse
cheddar- of fetakaas
handgrootte smapioene (dit vervang die broodrolletjies)
knoffelbotter

Metode

Meng die vleis en die speserye.
Rol die vleis in handgrootte balletjies en maak 'n holte in die middel.
Vul die holte met die kaas, druk die vleis plat, en braai dit tot gaar.
Smeer die sampioene met die knoffelbotter en braai vir drie minute aan elke kant.
Plaas die vleis op 'n sampioen met blaarslaai, tamatieskywe en jou gunsteling sous.
Jy kan ook repies spek en 'n eier daatop sit.
Plaas 'n sampioen bo-op, en bedien met soetpatatskyfies.

(RSG)