Monday 26 March 2018

Rosyntjiebrood



 - die vinnige manier
• 240 g (430 ml) koekmeel
• 15 ml bakpoeier
• 2 ml sout
• 80 g (100 ml) suiker
• 100 g (110 ml) botter
• 150 g pitlose rosyntjies
• 1 eier
• 150 ml melk
Verhit oond tot 190 °C. Sif meel, bakpoeier, sout en suiker saam. Vryf botter in
meelmengsel in tot dit soos broodkrummels lyk. Voeg rosyntjies by. Klits eier en
melk en roer by droë bestanddele tot 'n sagte deeg vorm. Plaas in gesmeerde broodpan
van sowat 20 x 10 cm. Bak in warm oond vir 30 - 35 minute. Toets met 'n dun pennetjie
om seker te maak die brood is g
Barbara Joubert