Monday 26 March 2018

KAASWIELETJIES



KAASWIELETJIES
2k gerasperde skerp cheddarkaas
½ k botter
1½ k koekmeel
knypie sout
knypie droë mosterd
knypie cayennepeper
METODE:
Meng al die bestanddele goed saam.
Plaas die deeg op 'n gemeelde oppervlak en rol in 'n silindriese rol.
Draai toe in kleefplastiek en vries 1uur.
Sny daarna in dun wieletjies.
Plaas wieletjies op 'n ongesmeerde bakplaat en bak 15- 20 minute 200°C tot ligbruin. Laat afkoel en bedien.
(Pasella Resepte)