Monday 26 March 2018

LIPLEKKER GROENBONE



LIPLEKKER GROENBONE
500 g groenboontjies in 3 cm stukkies gesny en gaar gekook in sout water
250 ml suurroom
1 groot ui
1 koppie cheddar kaas
Halwe pak Simba kaas en uie skyfies fyn gekrummel
1 eetl botter
Braai die ui in die botter tot dit sag en goud bruin is.
Voeg die boontjies ,room dn kaas by en meng deur.
Skep die mengsel in n gesmeerde oondvaste bak.
Strooi ek die fyn gedrukte skyfies oor.
Bak op 180 C vir 15- 20 min .