Monday, 26 March 2018

BULLY BEEF ROL



BULLY BEEF ROL
1 Skilferkors – uitgerol
1 blikkie bully beef – effe fyn gedruk met 'n vurk
1 uie gekap
1 green pepper gekap of kwart van elk – green, yellow, red pepper
1 kop chedder kaas
Braai bully beef, uie en greenpepper - haal van stoof af en meng kaas by. Smeer oor skilferkors en rol op. Vou kante mooi toe en na onder. Sit in bakplaat. Verf eier of melk of mayonnaise bo-oor en maak 3 vertikale kepe in rol. Bak by 180 grade C vir so 45 min tot gaar en bruin en bros. Bedien saam broodrolletjies en mengelslaai of kapokaartappels
Wenk:
Braai nie eers my goed nie - ek meng die gekapte uie, greenpepers, die kaas en bully beef (alles net so rou) - smeer dit oor die skilferkors, rol op en bak. Vervang die bully beef met Tuna, gevlokte hoender, maalvleis of spek