In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Wednesday, 6 December 2017
3 BESTANDEEL MAALVLEIS BOLLETJIES
3 BESTANDEEL MAALVLEIS BOLLETJIES
Bestanddele
1kg maalvleis
250ml Room
1 pakkie bruin uiesop poeier
METODE
Meng alles goed saam en vorm bolletjies.
Bak in vooraf verhitte oond van 180 grade Celsius tot gaar
Newer Post
Older Post
Home
View mobile version