Tuesday 10 October 2017

Son Opkoms Kelkie



Son Opkoms Kelkie
Bestanddele:
•1 k Mango stukkies
•1/2 Piesang stukke
•1 tl. Vars suurlemoen sap
•1/4 tl. Fyn gekerfde gemmer
•1 Ysblokkie
•2 tl. Heuning
•2 k Waartlemoen stukke (ontpit)
Metode:
1.Versap die mango, piesang, suurlemoen sap, gemmer, ysblokkie en heuning in jou versapper.
2.Gooi in glase.
3.Puree dan die waartlemoen stukke en gooi dan bo op die eerste mengsel.