Tuesday 10 October 2017

Piesang en Kaneel Smoothie



Piesang en Kaneel Smoothie
Bestanddele:
•1/4 k Plein of vanilla jogurt
•1/4 k lae vet melk (non fat is beter)
•1/2 Piesang
•‘n Sprinkel vanilla
•‘n Sprinkel kaneel
•4 Ys blokkies
Metode:
1.Blend to gepaste dikte of gladheid.
2.Jy kan enige vrugte gebruik wat in seisoen is of jy kan tot ingelegte vrugte soos perskes gebruik.
3.Die resep kan dubbel aangemaak word.