Tuesday 10 October 2017

Ontbyt in 'n glas:



Ontbyt in 'n glas:
Lae Gi ontbyt-smoothie:
1 glas vars lemoensap
1 klein piesang
0,5 koppie gemengde gevriesde bessies
50g FutureLife (oorspronklike geur)
Plaas alles in jou smoothie-menger en meng tot dit glad is.
Dit dien as 'n ete vir 1 persoon óf 'n peuselhappie vir 2 persone.