Tuesday 10 October 2017

Piesang, Aarbei en Lemoen Skemer Kelkie



Piesang, Aarbei en Lemoen Skemer Kelkie
Bestanddele:
•1 Piesang
•‘n Handvol aarbeie
•1 k Vannilla jogurt
•1/2 k Melk
•1/2 k Lemoensap
•‘n Handvol ys blokkies
Metode:
1.Meng alles saam in die blender.
2.Die resep lewer 3 porsies.