Tuesday 10 October 2017

Appel en Appelkoos Smoothie



Appel en Appelkoos Smoothie
Bestanddele:
•1 Lekker groot rooi appel (geskil en gekap. Gooi stronk weg.)
•1 k Appel sap
•4 Appelkose (Jy kan dit net so gebruik of jy kan die skil afskil)
•1 Piesang (Skil Afgepeel)
•3/4 k plein of vanilla jogurt (Non-fat opsioneel)
•10 – 12 Ys Blokkies
•1 Eetl. Heuning
Metode:
1.Sit al die bestanddele in die blender en puree tot glad en sonder stukke.