Tuesday 10 October 2017

Hawermout en Aarbei Ontbyt Skommel



Hawermout en Aarbei Ontbyt Skommel
Bestanddele:
•1 k Soja Melk
•1/2 k Hawermout...
•1 Piesang, gebreek in stukkies
•14 Gevriesde aarbeie

•1/2 tl. Vanilla
•1 1/2 tl. Wit suiker
Metode:
1.In a versapper, meng die soja melk, hawermout, piesang en aarbeie goed saam.
2.Gooi vanilla en suiker by (optioneel) versap verder.
3.Gooi in glase en bedien dadelik!
4.Die resep lewer 2 porsies.