Thursday 7 September 2017

Pizzabroodjies



Pizzabroodjies
Bestanddele
mozzerella
cheddar...
2 tamaties
1 ui
bladjang

roketblare
grasuie
basiliekruid
sout
peper
Instruksies
1.Braai die ui en tamaties in ’n warm pan totdat die uie deurskynend is.
2.Smeer die een pizzabasis lekker dik met bladjang. Bedek dit met die tamatie- en uiemengsel. Bedek die mengsel met kaas en van die kruie of grasuie.
3.Smeer die ander pizzabasis ook met bladjang en pak dit, bladjangkant na onder, bo-op die basis.
4.Plaas die pizzabroodjie in ’n toeknyp-rooster en bak op lae hitte terwyl dit gereeld gedraai word.