Thursday 7 September 2017

MAALVLEISBROODJIE



MAALVLEISBROODJIE – Rina Shorty
500 g maalvleis
'n ui
hawermout ...
bietjie melk
Worcestersous

pietersielie
vars tiemie
sout en
gemaalde swartpeper
Meng alles saam en druk plat op n stuk clingwrap.
Strooi sampioene en kaas oor.
Rol vleismengsel op (minus die clingwrap!) en plaas met naat na onder in gesmeerde oondvaste bak.
Bedek met aliminiumfoelie en bak vir 1 uur by 180C.
Gooi sous af en verdik met bietjie Bisto en Maizena.
Smeer 'Wellington se Sweet en Sour' oor rol en sit onder grill vir n rukkie.
Maak toebroodjies met diè wat oorbly.
Gebruik ook jou gunsteling frikkadelmengsel en sit verskillende vulsels in.
Bacon, spinasie, feta of kerrie met piesangs of wortels en murgpampoentjies.