HEERLIKE MELKTERT
KORS
125 ml botter
60 ml strooisuiker...
1 eier
310 ml bruismeel
KORS
125 ml botter
60 ml strooisuiker...
1 eier
310 ml bruismeel
1. Meng bestanddele in voedselverwerker. Deeg is sag.
2. Spuit bak 8 x 12cm of 2 ronde vlak tertborde (die oumense het blik pap borde gebruik)
3. Smeer deeg in pan, aan kante ook op met agterkant van ‘n lepel.
VULSEL
1 L melk
60 ml botter
250 ml suiker
100 ml meel
100 ml mielieblom
2 jumbo eiers geskei
5 ml vanilla
kaneel
1. Maak ‘n pasta van die meel, mieliemeel, eiergele en bietjie melk.
2. Gooi res van melk in kastrol met suiker en botter en bring tot kookpunt.
3. Wanneer kook, roer bietjie van kookmelk in meelmengsel.
4. Gooi meel mengsel terug by melkmengsel en klits.
5. Kook paar minute terwyl geroer word.
6. Klits eierwitte amper styf en vou met vanilla in vulsel in.
7. Skep in voorbereide kors.
8. Sprinkel met kaneel.
9. Bak 20 minute by 180°C.