Wednesday, 27 September 2017

Hoender met mango-koeskoes aandete-hoender



Hoender met mango-koeskoes aandete-hoender
lewer 4 porsies
•2 mango’s
•4–6 sprietuie, gesny
•7 ml fyn komyn
•45 ml r ysasyn
•500 ml koeskoes
•1 groente-aftrekselblokkie
•500 ml water
•45 ml marmelade
•20 ml heelkorrelmosterd
•4 hoenderborsies, in repies gesny
•sprietuie om oor te strooi
*As jy baie haastig is, gebruik skyfies chorizo-worsies wat jy vinnig in ’n pan braai in plaas van die hoender.

1.Voorverhit die oond en ’n oondpan tot 200 ˚C.
2.Skil die mango’s, sny in blokkies en plaas in ’n mengbak. Voeg die sprietuie, komyn en rysasyn by en hou eenkant tot
3.Plaas die koeskoes in ’n groot hittebestande- of glasbak, krummel die aftrekselblokkie in 400 ml kookwater en giet oor die koeskoes. Bedek die bak met kleefplastiek en plaas
4.Meng die marmelade en mosterd saam in ’n
5.Plaas die hoenderrepies in die warm oondpan en verf meer as die helfte van die marmelademengsel oor die hoender. Bak vir 4–5 minute, draai die hoender- repies om en verf met die res van marmelade. Bak vir nog 4–5 minute tot die hoender gaar is.
6.Die koeskoes behoort gereed te wees. Voeg die mango’s by die koeskoes en roer ’n paar keer met ’n lepel.
7.Sit voor saam met die warm hoenderrepies met sprietuie oor