Wednesday, 27 September 2017

Grondboontjiebotter- en sjokoladelepels



Grondboontjiebotter- en sjokoladelepels
Neem ’n plastiek-eetlepel, skep grondboontjiebotter daarop en maak dit gelyk met die agterkant van ’n mes. Doop dit dan in gesmelte sjokolade, strooi sprinkels oor en laat dit afkoel.