ECLAIRS
BESTANDDELE:
125 gram botter (125 ml)
250 ml water (kan ook helfte water en helfte melk gebruik)...
550 ml koekmeel, gesif
4 eiers, kamertemperatuur
METODE:
Verhit botter en water tot die botter net gesmelt is.
Haal van plaat af en roer meel by en laat 2 minute rus.
Roer nou eiers een vir een by en klop goed na elke eier.
Skep deeg in versiersak/buis en spuit op gesmeerde bakplaat jou eclairs.
Bak nou vir 10 minute op 230°C en dan vir 'n verdere 15 minute op 180°C.
Sodra dit uit die oond kom steek 'n gaatjie met toetspen of tandestokkie in sodat lug kan uitkom.
As koud, sny oop en vul met jou keuse van vulsel en jy kan sjokolade smelt om bo-oor te smeer.