KULSUM SE JAPTRAP QUICHE/RSG
 1 blikkie boeliebief (of 1½ koppie hoender, of 2 blikkies tuna, gedreineer)
 1 koppie kaas
 1½ koppie melk
 3 eiers, geklits
...
 2 eetlepels koekmeel
 1 ui, gerasper 1 teelepel mosterdpoeier
 handvol pietersielie gekap
 halwe groen soetrissie, gekap
 Metode
 Meng alles saam en bak in 'n oondbak vir 35 minute, teen 180 grade.
 Bak en Babbel