Verskeidenheid Blokkies Koek Resepte
Sjokoladebruintjies
Daar Is Duisende
Resepte Vir Sjokoladebruintjies En In Ons
Toetskombuis Is Al 'N
Hele Paar Beproef, Maar Dié Een Staan Steeds VirMy Uit Bo Enige Ander. Onthou Dat Bruintjies Sag En Baie Klam Moet
Wees In Die Middel En Bros Aan Die Buitekant.
125 Ml Sagte Botter
150 G Donker Sjokolade, Gekap
3 Groot Eiers, Teen Kamertemperatuur
250 Ml Ligte Bruinsuiker
125 Ml Strooisuiker
5 Ml Vanieljegeursel
250 Ml Koekmeel
250 Ml Gekapte Makadamianeute (Opsioneel)
Saam Oor Lae Hitte Tot Glad. Klits Die Eiers En Suiker Goed Saam. Voeg
Die Warm Sjokolademengsel In 'N Dun Straaltjie By Die Eiermengsel
Terwyl Geklits Word. Voeg Die Vanieljegeursel By. Sif Die Meel Bo-Oor
En Vou In Saam Met Die Neute (As Jy Dit Bysit). Giet In Die Pan En Bak
Vir Ongeveer 30 Minute Tot Daar Nog Klam Krummels Aan 'N Toetspen
Vassit As Jy Dit In Die Middel Van Die Bruintjies Steek. Laat In Die Pan
Afkoel En Sny In Blokkies. Bêre In 'N Lugdigte Houer Teen
Kamertemperatuur.
150 G Donker Sjokolade, Gekap
3 Groot Eiers, Teen Kamertemperatuur
250 Ml Ligte Bruinsuiker
125 Ml Strooisuiker
5 Ml Vanieljegeursel
250 Ml Koekmeel
250 Ml Gekapte Makadamianeute (Opsioneel)
Voorverhit Die Oond Tot
180 °C En Smeer 'N Pan Van 20 Cm Met Botter.
Voer Uit Met Bakpapier
En Smeer Weer. Verhit Die Botter En SjokoladeSaam Oor Lae Hitte Tot Glad. Klits Die Eiers En Suiker Goed Saam. Voeg
Die Warm Sjokolademengsel In 'N Dun Straaltjie By Die Eiermengsel
Terwyl Geklits Word. Voeg Die Vanieljegeursel By. Sif Die Meel Bo-Oor
En Vou In Saam Met Die Neute (As Jy Dit Bysit). Giet In Die Pan En Bak
Vir Ongeveer 30 Minute Tot Daar Nog Klam Krummels Aan 'N Toetspen
Vassit As Jy Dit In Die Middel Van Die Bruintjies Steek. Laat In Die Pan
Afkoel En Sny In Blokkies. Bêre In 'N Lugdigte Houer Teen
Kamertemperatuur.
Lewer Ongeveer 25
Bruintjies.
4
Suurlemoen
Blokkies (Tuisnywerheid)
Meng In Pot:
1 Blik Condensmelk
250g Margerien
1k Suiker
1e Lemoensap (Of
Bietjie Lemoen Geursel) + ‘N Paar Druppels
Suurlemoensap
(+ Skil Van 1 Lemoen
Indien Verkies)
Smelt Oor Lae Hitte.
Maak 2 Pakkie Marie
Biscuits Fyn En Meng Met 2k Klapper.
Meng Dit Met Die Warm
Mengsel En Gooi In ‘N Gesmeerde Rolpan Uit.
Laat Afkoel.
Meng 625ml
Versiersuiker Met Bietjie Suurlemoen En Lemoensap Tot
Dun Genoeg Om Oor
Koekies Te Smeer.
Laat Gesmeer Pan Koekies
In Yskas (Oornag) En Sny In Blokkies.
Kan 2 Weke In Yskas
Gehou Word.
Dit Vries Ook Goed.
5
Kaasbeskuitjies
Bestandele:
250 G Gerasperde Kaas
250 G Koekmeel
250 G Margarien
Appelkooskonfyt
Metode:
- Meng Alles En Rol
Bolletjies;
- Druk Gaatjie In Middel
En Vul Met Appelkooskonfyt;
- Bak @ 180’c Tot Gaar
Soetkoekies In Blokkies
In Oondpan – Met Suiker Bo-Oor Gesprinkel
(Skoonma)
Bestandele:
4 Koppies Koekmeel
3 Eiers
1 Tl Koeksoda
1 Tl Kremetart
1 Tl Vanilje
1 & ½ Koppie
Margarien
2 Koppies Suiker
Sout
Metode:
- Smelt Botter, Suiker,
Opgeloste Koeksoda En Vanilje Saam;
- Voeg Dan Geklitste
Eiers By;
- Sif Dan Meel,
Kremetart, En Sout By;
- Meng Met Hande;
- Druk In Oondpan Plat,
Maar Dit Moet Nie Te Dik Wees Nie;
- Sprinkel Melk Oor En
Strooi Dan Suiker Bo-Oor Voordat Jy Dit
Bak;
- Bak @ 180’c Tot Gaar
En Ligbruin;
- Sny In Blokkies As
Effens Afgekoel.
Want more recipes? Go
to www.eposvriende.com
6
Geurige
Vierkantjies – Rasper Deeg Bo-Oor
Bestandele:
1 Eier
¾ Koppie Suiker
2 Tl Bakpoeier
Sout
3 Koppies Meel
250 G Margarien
Vanilje
Metode:
- Klits Eier En Suiker
Saam;
- Vryf Botter In Droë
Bestandele;
- Meng Deeglik En Meng
Deeg In 2;
- Sit Een Deel Deeg In
Die Vrieskas Sodat Dit Later Makliker Kan
Rasper;
- Druk Een Deel Plat In
Oondpan…..Nie Te Plat Nie;
- Smeer Appelkoos
Konfyt Bo Op;
- Rasper Res Van Die
Deeg Oor;
- Bak @ 180’c Tot Gaar.
7
Een
Plaatkoek (Oondpan Koek), Ses Planne
Klits-En-Bak-Plaatkoek
375 Ml Strooisuiker
375 G Sagte Botter Of
Volvet-Margarien
6 Eiers
750 Ml Bruismeel, Gesif
15 Ml Bakpoeier
2 Ml Sout
125 Ml Melk
10 Ml Vanieljegeursel
Voorverhit Die Oond Tot
180 °C En Smeer 'N Oondpan Goed. Voer Uit
Met Bakpapier En Smeer
Weer. Gooi Die Bestanddele In Die Volgorde
Waarin Dit Aangegee
Word In 'N Groot Mengbak. Klits Alles Goed Saam
Tot 'N Gladde Beslag.
Skep In Die Oondpan En Bak Vir 25-30 Minute Tot
Gaar. Laat Vir 10
Minute In Die Pan Afkoel, Keer Uit Op 'N Draadrak En
Laat Heeltemal Afkoel.
Lamingtons
Sny Die Plaatkoek In
Die Helfte En Sny Dan In Blokkies. Hou Die Ander
Helfte Eenkant Vir Iets
Anders Of Vries Vir Latere Gebruik. Sif 750 Ml
Versiersuiker En 180 Ml
Kakao Saam. Meng 80 Ml Kookwater En 80 Ml
Botter. Roer Tot Die
Botter Gesmelt Is.
Gooi 500 Ml Fyn Klapper
In 'N Vlak Bak Of Bord Uit En Hou 'N Draadrak
Gereed. Doop Ál Die
Kante Van Die Koekblokkies Vinnig In Die
Sjokoladesous En Rol
Dadelik In Die Klapper. Pak Op 'N Draadrak Tot
Stewig En Bêre In 'N
Lugdigte Houer.
Partytjiekoekies
Sny 'N Halwe Plaatkoek
In Klein Blokkies En Pak Op 'N Draadrak Wat
Bo-Op 'N Skinkbord
Staan. Smelt 20 Ml Strooisuiker En 50 Ml Sagte
Botter In 'N Kastrol
Oor Lae Hitte Tot Die Suiker Opgelos Is. Roer 500 Ml
Gesifte Versiersuiker
En 30 Ml Kookwater By. Roer Goed Tot Die
Versiersel Glad Is.
Voeg Nog 'N Paar Druppels Kookwater By Indien
Nodig. Kleur Dit Met
Voedselkleursel En Skep Oor Die Koekblokkies.
Laat Staan Tot Die
Versiersel Hard Word En Bêre In 'N Lugdigte Houer.
8
Ricotta-Vrieskaskoek
Sny 1 Plaatkoek In Die
Breedte In Drie Ewe Groot Stukke. Klits 200 G
Ongegeurde Roomkaas,
200 G Ricotta, 30 Ml Sagte Botter En 80 Ml
Strooisuiker Saam. Prut
250 Ml Luukse Vrugtekoekmengsel In 125 Ml
Sjerrie Tot Sag En
Meeste Van Die Vloeistof Afgekook Het. Laat Afkoel.
Meng Met 80 Ml Gekapte
Rooi Glanskersies En 125 Ml Gekapte
Geroosterde Haselneute.
Roer Alles By Die Kaasmengsel In En Meng
Goed. Besprinkel Elke
Koeklaag Goed Met Sjerrie En Smeer Die Helfte
Van Die Mengsel Op Die
Onderste Koeklaag Tot In Die Hoeke. Sit Die
Tweede Laag Bo-Op En
Smeer Die Res Van Die Mengsel Op. Sit Die
Laaste Laag Op, Druk
Vas En Draai In Foelie Toe. Vries Tot Nodig. Sny
Die Koek Net So Gevries
In Blokkies En Sit Ná Ete Met Koffie Voor Of
Bedien As Nagereg Met
Sjokoladesous.
Gebakte
Alaska
Gebruik 'N Halwe
Plaatkoek Vir Dié Resep. Koek Wat Effens Gevries Is,
Werk Goed Omdat Die
Roomys Dan Selfs Minder Smelt. Sny Die Koek In
Blokkies Of Druk
Sirkels Met 'N Skondrukker Uit. Besprinkel Elke
Stukkie Koek Met Likeur
Of Soetwyn. Maak Soveel Bolle Roomys Soos
Stukkies Koek Wat Jy
Wil Gebruik En Sit 'N Bol Roomys Bo-Op Elke
Stukkie Koek. Sit In
Die Vrieskas Tot Benodig. Klits 4 Eierwitte (Teen
Kamertemperatuur) In 'N
Skoon Bak Tot Stywe Punte Vorm. Voeg 250 Ml
Strooisuiker
Lepelsgewys By. Hou Aan Klits Tot Die Mengsel Dik En
Blink Is. Voorverhit
Die Oondrooster Net Voor Jy Die Gebakte Alaska Wil
Bedien. Skep Of Spuit
Die Meringue Oor Elke Koek En Roomysstapel En
Smeer Elk Heeltemal
Toe. (Daar Moenie Enige Roomys Of Koek Uitsteek
Nie.) Druk Vinnig Onder
Die Oondrooster En Sit Dadelik Voor.
Vinnige
Koekstruif
Sny 'N Halwe Plaatkoek
In Skyfies En Besprinkel Met Sjerrie. Klop 500
Ml Koue, Vars Room Met
125 Ml Strooisuiker Styf. Skep Of Spuit 'N Lagie
Room Op Van Die
Koekskyfies En Rangskik Vars Vrugte, Soos Aarbeie Of
Nektarienskyfies,
Bo-Op. Sit Nog 'N Koekskyfie Op En Herhaal Die Room
En Vrugte. Sif
Versiersuiker Oor En Sit Voor. Vir 'N Meer Formele
Nagereg Kan Jy
Koeksirkels Gebruik En Dit Op Die Bord Afrond Met
Vrugtepuree En Ekstra
Vars Vrugte.
9
Griekse
Heuningkoek
Verhit 500 Ml Suiker,
250 Ml Heuning, 125 Ml Suurlemoensap, Die
Fyngerasperde Skil Van
2 Suurlemoene, 250 Ml Water En 2
Kaneelstokke Stadig En
Sonder Om Te Kook Tot Die Suiker Gesmelt Is.
Roer Gereeld. Verhit
Tot Kookpunt En Prut Vir 5-10 Minute Tot
Stroperig. Sodra Die
Plaatkoek Uit Die Oond Kom, Prik Met 'N Vurk En
Giet Die Warm Stroop
Oor. Sit Louwarm Voor As Nagereg Of Teen
Kamertemperatuur.
Jogurt, Met Heuning En Kaneel Gegeur, Is Lekker
Hierby.
Konfytblokkies
Brosbroodkoekies Met 'N
Konfytlagie In Die Middel Wat Smelt In Die Mond. Gebruik
Enige Konfyt Waarvan Jy
Hou.
200 G Botter
80 Ml Versiersuiker
60 Ml Vlapoeier
500 Ml Koekmeelblom
60 Ml Mielieblom
500 Ml Konfyt Van Jou
Keuse
Verroom Die Botter En
Versiersuiker Goed Saam. Sif Die Vlapoeier, Meel
En Mielie-Blom Oor En
Meng Goed Tot 'N Deeg. Verkoel Vir 30 Minute.
Deel Die Deeg In Twee
En Sit Die Een Helfte Terug In Die Yskas.
Voorverhit Die Oond Tot
200 °C En Smeer 'N Reghoekige Koekpan Van
Ongeveer 20 Cm X 25 Cm.
Druk Die Een Helfte Van Die Deeg Op Die
Bodem Van Die Pan Vas.
Smeer Die Konfyt Oor En Rasper Dan Die Koue
Deeg Bo-Oor. Bak Vir
Ongeveer 20 Minute Tot Gaar. Laat Afkoel En Sny
In Blokkies.
Lewer 25 Blokkies.
10
Graanvlokkie-En-Kondensmelkblokkies
1 X 397g Blik
Kondensmelk
125ml (100g)
Bruinsuiker
75g Botter
5ml Vanieljegeursel
45ml Goue Stroop
4 X 250ml Graanvlokkies
(Corn Flakes)
250ml (80g) Klapper
60ml Kakao
250ml (130g)
Versiersuiker, Gesif
250g Botter, Gesmelt
Smeer ‘N
Vierkantige Koekpan (23 X 23cm) En Voer Die Bodem
Met Gesmeerde Bakpapier
Uit.
Gooi Die
Kondensmelk, Bruinsuiker, Botter, Vanieljegeursel En
Gouestroop In ‘N
Kastrolletjie En Verhit Dit Oor Matige Hitte
Terwyl Jy Dit
Aanhoudend Roer.
Hou Sowat 8
Minute So Aan Of Totdat Die Mengsel Dik En
Karamelkleurig Is.
Laat Effens
Afkoel.
Gooi Die
Helfte Van Die Graanvlokkies, Klapper, Kakao En
Versiersuiker In ‘N
Groot Mengbak.
Gooi Die
Helte Van Die Gesmelte Botter Bo-Oor En Roer Doe
Droë Bestanddele Totdat
Die Botter Deurgemeng Is.
Druk Die
Mengsel In Die Voorbereide Koekpan Vas En Sit Dit
Vir 10 Minute In Die
Yskas.
Smeer
Caramel Bo-Oor En Sit Dit Trug In Die Yskas Totdat Die
Caramel Gestol Het.
Meng Die
Orige Graanvlokkies, Klapper, Kakao En
Versiersuiker, Gooi Die
Orige Botter By, Meng Dit Deur En
Druk Dit Bo-Op Die
Karamellaag Vas.
Sit Die
Koekpan Trug In Die Yskas Totdat Die Mengsel Gestol
Het En Sny Dan In
Blokkies.
Suurlemoenblokkies 2
250g Botter
165ml (85g)
Versiersuiker
625ml (300g) Koekmeel
Bolaag
2-3 Lemoene
11
4 Eiers
475ml (400g)
Strooisuiker
5ml Bakpoeier
Smeer ‘N
Diep Koekpan (23 X 23 X 4cm)Met Botter En Voer
Die Bodem Met Gesmeerde
Bakpapier Uit.
Klits Die
Botter En Versiersuiker Tot Lig En Romerig.
Gooi 500ml
Van Die Koekmeel By Die Geroomde Mengsel En
Klits Of Knie Dit Met
Jou Hande Totdat Dit ‘N Deegbol Vorm
En Met Die Hande
Bymekaar Gedruk Kan Word
Druk Die
Deeg Op Die Bodem Van Die Voorbereide Koekpan
Vas En Sit Dan Vir
Sowat 15 Minute In Die Yskas.
Voorverhit
Die Oond 180’c
Sit Die
Koekpan In Die Oond En Bak Die Kors Vir Sowat 15
Minute
Haal Die
Kors Uit Die Oond En Sit Dit Eenkant Om Af Te
Koel Terwyl Jy Die
Bolaag Maak.
Rasper Die
Skil(Net Die Geel Nie Die Wit Nie) Van Die
Suurlemoene Met ‘N Fyn
Rasper
Druk Die
Suurlemoene Se Sap Uit-Sowat 90ml Sap
Klits Die
Eiers En Strooisuiker In ‘N Mengbak Tot Goed
Gemeng.
Gooi Die
Orige Koekmeel, Bakpoeier En Suurlemoenskil En –
Sap By En Klits Tot
Gemeng.
Giet Die
Mengsel Versigtig Op Die Gebakte Kors En Sit Dit
Terug In Die Oond Vir
Sowat 30 Minute Of Totdat Die
Bolaag Gestol En Mooi
Goudbruin Is.
Laat Dit In Die Koekpan
Afkoel En Sny Dit Dan In Blokkies.
Want more recipes? Go
to www.eposvriende.com
12
Brownies
100ml (100g) Botter
100g Donkersjokolade In
Blokkies Gebreek
375ml (300g) Suiker
‘N Knippie Sout
5ml Vanieljegeursel
3 Eiers
250ml (120g) Koekmeel
30ml Kakao
100g Pekanneute Gekap
Versiersel
250ml Room
100g Donkersjokolade
Voorverhit
Die Oond
Smeer ‘N
Vierkantige Koekpan Van 22 X 22cm En Voer Die
Bodem Met Gesmeerde
Bakpapier Uit
Gooi Die
Botter En Sjokolade In ‘N Kastrolletjie En Roer Dit
Oor Lae Hitte Totdat
Dit Gesmelt Het
Roer Dan Die
Suiker En Sout By Die Gesmelte
Sjokolademengsel En
Gooi Die Vanieljegeursel By
Gooi Die
Eiers Een-Een By En Roer Deeglik Na Elkeen Om
Seker Te Maak Dis
Behoorlik Ingemeng
Haal Die
Kastrol Van Die Plaat Af En Gebruik Dan ‘N
Handklitser Om Die
Sjokolademengsel Te Klits Tot Romerig
Sif Die
Koekmeel En Kakao Saam In ‘N Groot Mengbak
Gooi Die
Gekapte Pekanneute By
Gooi Die
Sjokolademengsel By Die Droë Bestanddele En Vou
Dit In Met ‘N
Grootmaatlepel
Gooi Die
Beslag In Die Voorbereide Koekpan Eb Bak Vir 30-
35 Minute
Haal Die
Gebak Uit Die Oond En Laat Eenkant Staan Totdat
Dit Afgekoel Het
Versiersel:
Gooi Die Room In ‘N Kastrolletjie En Verhit Dit
Tot Kookpunt.
Verlaag Die
Hitte En Laat Dit Met ‘N Derde Indamp
Verwyder Die
Room Van Die Plaat En Roer Die
Sjokoladeblokkies By
Laat Die
Mengsel Staan Totdat Dit Smeerbaar Is
Keer Brownies Uit Die
Koekpan En Smeer Die Versiersuiker Oor Voordat
Jy Dit In Blokkies Sny
13
Crunchies
125g Botter
250ml (200g)
Bruinsuiker
15ml Gouestroop
5ml Koeksoda
250ml (80g) Hawermout
250ml (120g) Koekmeel
250ml (80g) Klapper
Voorverhit
Die Oond 180’c
Smeer ‘N
Reghoekige Pan Van Sowat 24 X 34cm
Gooi Die
Botter, Bruinsuiker En Stroop In ‘N Kastrol En
Verhit Dit Oor Lae
Hitte Totdat Die Botter Gesmelt Het.
Gooi Die
Koeksoda By En Roer Tot Gemeng
Meng Die
Hawermout, Koekmeel En Klapper In ‘N Mengbak
En Gooi Dan Die Warm
Bestanddele By
Roer Tot
Gemeng En Skep Dit In Die Voorbereide Pan
Druk Die
Mengselmet Die Agterkant Van ‘N Lepel Gelyk En
Bak Dit Vir 15-20
Minute Of Tot Goudbruin
Haal Die
Crunchies Uit Die Oond En Sny Dit In Blokkies
Terwyl Dit Nog Warm Is
Laat Dit In Die Pan
Afkoel Voordat Jy Dit Uitkeer
14
Appelkoos-En-Hawermoutblokkies
330ml (160g) Koekmeel
125ml (100g) Sagte
Bruinsuiker
135ml (115g)
Strooisuiker
1ml Sout
5ml Bakpoeier
180g Ongesoute Botter,
Koud En In Blokkies Gesny
400ml (130g) Hawermout
250ml (80g) Klapper
750ml (450g) Droë
Appelkose, Gesnipper
80ml Appelkooskonfyt
Voorverhit
Die Oond 180’c
Smeer ‘N
Bakplaat Of Koekpan Van Sowat 33 X 23cm En
Voer Die Bodem Met
Gesmeerde Bakpapier Uit
Gooi Die
Koekmeel, Bruinsuiker, Strooisuiker, Sout,
Bakpoeier En
Botterblokkies In ‘N Bak En Meng Met
Voedselverwerker Totdat
Dit Soos Droë Broodkrummels Lyk
Meng Die
Hawermout En Klapper By En Skep Dan ‘N Koppie
Van Krummelmengsel Uit
En Hou Dit Eenkant
Druk Die
Orige Mengsel In Die Voorbereide Bakplaat Vas
Sodat Dit Die Bodem
Bedek
Gooi Die
Appelkose En 125ml Water In ‘N Kastrol En Verhit
Dit Oor Lae Hitte Tot
Kookpunt
Prut Tot Die
Vloeistof Verdamp Het En Die Appelkose Sag Is
Wag Tot Die
Mengsel Heeltemal Koud Is En Skep Oor Die
Deeglaag
Stip Die
Konfyt Oor Die Appelkose En Strooi Die Ander
Krummelmengsel Oor
Bak Vir 30
Minute Of Tot Goubruin, Sny In Skywe Sodra
Afgekoel Het
15
Fudge
Fridge Cake
225g Butter
1 Egg, Beaten
450g Icing Sugar
2t Cocoa
1t Vanilla
1 Pkt Crushed Marie
Biscuits
Melt Butter.
Remove From Heat And
Stir In Egg.
Add Icing Sugar, Cocoa
Vanilla And Biscuits.
Mix Well.
Spread On Tin Lined
With Greaseproof Paper.
Put In Refrigerator To
Set.
Cut Into Squares.
Bruintjies
220 G Suiker
150 G Bruismeel
3 Eiers
50 G Okkerneute, Gekap
35 G Kakao
Knippie Sout
170 G Sagte Botter (Nie
Gesmelt)
Gooi Al Die Bestanddele
In 'N Bak, Meng Goed Met 'N Houtlepel, Gooi In
Gesmeerde Bakplaat En
Bak 22 Minute In Voorverhitte Oond By 190º.
Moenie Droog Bak Nie,
Dit Moet Nog So Effens Klam Wees In Die Middel.
Sny In Blokkies Wanneer
Koud. Kan Net So Geëet Word, Of Bedien Met
Styfgeklopte Room.
16
Yskaskoekies
2 Pk.
Tennisbeskuitjies.
1 X 250 G. Margarien (
Gesmelt)
1 Blik Gekookte
Kondensmelk.
1 Pk. Versiersuiker.
1 Dl. Koffie - Ekstrak.
1 Dl. Vanielje.
Okkerneute.
Meng Alles Saam Behalwe
Beskuitjies & Okkerneute. Breek Beskuitjies
In. Druk Vas In
Gesmeerde Bak. Strooi Gekapte Okkerneute Oor En
Plaas In Yskas. Wanneer
Gestol, Sny In Blokkies. Die Koekies Kan Lank
Gebêre Word.