Corli se bros klapperkoekies
Soms is dit die eenvoudigste smake van outydse tuisgebak soos hierdie waarna ons die meeste verlang.
Bestanddele
Instruksies
- Verroom botter en strooisuiker. Klits eier by, voeg gesifte bruismeel, sout en klapper by, meng goed deur.
- Rol die deeg in ewe groot balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat. Druk balletjies effens plat met vurk en strooi suiker of klapper bo-oor.
- Bak in oond vir 10-15 minute teen 200˚C.