Wednesday, 5 August 2015

Charles-Napier Joubert se komkommerpekel




Charles-Napier Joubert se komkommerpekel

Bestanddele

1 kg komkommers
1 liter appelasyn
500 g witsuiker
200 g sout
1 eetlepel vinkelsaad
1 eetlepel koljandersaad
5 heel naeltjies
1 ui, gesny
Metode
Meng al die bestanddele in 'n groot glasfles.
Skud die fles elke dag totdat al die suiker en sout opgelos het.
* As jy heel babakomkommers gebruik, los dit vir ‘n week voordat jy dit gebruik.
* As jy groot gesnyde komkommers gebruik, kan jy hulle oornag pekel.