Monday 13 July 2015

Chakalaka brode




Mariaan Faurie Erasmus
Chakalaka brode vir saam die braai vanaand. 1 Hot en 1 mild tongue emoticon Maklikste resep ooit

500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier sout & peper na smaak 4 eiers 410g Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) 125 ml Cheddar kaas gerasper Voorverhit oond tot 180° Sif droë bestandele saam Klits eier & chakalaka Meng eier mengsel met droë bestandele Plaas deeg in gesmeerde broodpannetjie en strooi gerasperde kaas bo-oor Bak ±45 minute