Monday 13 July 2015

Choc-chip koekies




Choc-chip koekies
125 g margarien
10ml strooisuiker
125ml kondensmelk

175 ml bruismeel
80g sjokoladesnippers
Room margarien en suiker.Klop kondensmelk by.
Sif meel en voeg saam sjoklade

by margarien en kondensmelk mengsel.
Rol uit en druk vorms van jou keuse.
Bak vir 15-20 min by 160º.