Aartappel Biltong Slaai:
Slaai Bestanddele:
6 groot aartappels,
250ml biltong (gekerf),...
2 uie fyn gekap,
15ml(1e) vars pietersielie.
Sous:
375ml (1 en 1/2 k) mayonnaise,
125ml (1/2k) gewone jogurt,
125ml (1/2k) kondensmelk,
2,5ml (1/2t) sout.
Metode:
Kook aartappels in soutwater tot amper sag - 'n mes moet net deur aartappels kan steek.
Laat afkoel, trek skille af en sny in skywe.
Voeg ander bestanddele by en roer liggies.
Sous: meng bestanddele en giet oor aartappels.