Sandra Deyzel
feta kaas resep.2 koppies melk en 50 ml wit asyn,meng melk en asyn en plaas so 2 min op stoof,en meng deur tot watering word moenie kook nie net lae hitte,, gooi water af en jy het tuisgemaakte feta kaas. Na water af gegooi is gooi speserye van jou keuse by. sout en peper werk net so goed.
Maryke Van Rensburg
Ek het die einste resep Vrydag gebruik en dit het heel gaaf uitgekom. Het dit in my Hoenderpastei gebruik. Dit was net baie krummelrig, maar ek glo as mens dit bietjie pars sal dit stukke maak wat gesny kan word.
Elma Brittz-Venter
Dit werk het Sat gemaak. MOENIE ROER wanneer op stoof is nie.
Retha Hatting
Ek sal net een klein detail bysit....kry vars/rou melk, nie gepasturiseerde melk nie!! Ons het melkkoeie...en daai vars melk maak die lekkerste roomkaas en fetta ooit!!
Alta Gunter Van Dyk
klaar gemaak is, dit is heerlik, en ek het 2 liter volroom milk gevat en 200 ml wit asyn, last staan en toe gekook tot dit frummels maak en toe deur sif en in bakkie gesit en vas gedruk